Claassen, P.; Backer, W. - In: South African Journal of Business Management 20 (1989) 3, pp. 134-143
Die rasionalisering van ondernemings in die Westerse wereld het amper 'n geintegreerde deel van moderne bestuurstrategie geword. Die verskralingsindroom, so blyk dit, is die gewildste keuse onder bestuur. Dit is deur baie studies bewys, dat verandering een of ander vorm van weerstand onder...